Nooslogia

012 111 9002

info@nooslogia.co.za

Learn about Temperament and neurotransmitters

Key Concepts Covered in this Course

  • Hoe om met ‘n bepaalde temperamentstipe te werk en wat billike verwagting vir elkeen mag wees; Aanvullings en voeding kan benut word om konsentrasies aan te vul, indien nodig.
  • Course is offered in Afrikaans

Professor Marius Herholdt

This course was made by Professor Marius Herholdt

Course Description

Hierdie CPD is geskik vir onderwysers,  beraders en sielkundiges en enige professionele persone wat met mense en kinders werk.

5/5
Excellent Course Content

Course Details

Course Duration

Approx. 40 Minutes

Course Price

R200

Course Level

CPD

Course Description

Hierdie CPD is geskik vir onderwysers,  beraders en sielkundiges en enige professionele persone wat met mense en kinders werk.

Die menslike temperament en persoonlikheid word grootliks bepaal deur die dominante neurotransmitters in die brein, terwyl tekorte weer die risiko’s verhoog vir siektetoestande en geestesprobleme soos depressie, ADHD en paniek aanvalle.

Neurotransmitters bepaal hoe die brein funksioneer, soos geheue, konsentrasie, en gedrag.  Die vier belangrikste neurotransmitters is GABA, dopamien, asetielcholien, en serotonien.  

 

Key Features

  • Leer die volgende: Hoe om met ‘n bepaalde temperamentstipe te werk en wat billike verwagting vir elkeen mag wees;  Aanvullings en voeding kan benut word om konsentrasies aan te vul, indien nodig. 
Scroll to Top