Temperament en neurotransmitters

Course Description Hierdie CPD is geskik vir onderwysers,  beraders en sielkundiges en enige professionele persone wat met mense en kinders werk. Die menslike temperament en persoonlikheid word grootliks bepaal deur die dominante neurotransmitters in die brein, terwyl tekorte weer die risiko’s verhoog vir siektetoestande en geestesprobleme soos depressie, ADHD en paniek aanvalle. Neurotransmitters bepaal hoe …

Temperament en neurotransmitters Read More »